Vir huiseienaars is KuierPlek die manier om hul SWEMBAD te VERHUUR aan bure en klub lede vir 'n paar uur se kuier of selfs kort oefen sessies.

Slaan oor na produkinligting
1 van 2

KuierPlek

Registreer as Diensverskaffer

Registreer as Diensverskaffer

Gewone prys R 250.00
Gewone prys Verkoopprys R 250.00
75% Afslag tot 31 Julie 2023 Uitverkoop
Size

'n Verskeidenheid van Diensverskaffers word benodig wat Kuierplek Eienaars en Gaste kan help.

Die lys van diensverskaffers sluit onder andere die volgende in:

  • Spyseniers (wat lekker kan koek bak, verversings voorsien en braai
  • Partytjie beplanners
  • Fotograwe
  • Swembad skoonmaak dienste
  • DJ's vir maak van musiek en voorsiening van klanktoerusting
  • Verhuring van springkasteel, glybane ens.

Registreer nou teen 'n nominale fooi vir 6 maande. Ons neem 0% kommissie.

Voordele:

  • Advertensie spasie en blootstelling aan ons lede in nuusbriewe is beskikbaar. Die eerste advertensie in 'n nuusbrief en op ons Facebook blad sal gratis wees
  • Spasie op die hoofblad van kuierplek sal binnekort ook beskikbaar wees teen R500 per maand
  • Bekendstelling van jou dienste aan gaste of huiseienaars in jou plaaslike omgewing

Ons skakel jou na ontvangs van gelde

Sodra jy geregistreer en betaal het, gaan een van ons kliëntediens spanlede jou skakel om meer inligting te kry vir 'n advertensie.

Betalingsmetode:

  • EFT 
Bekyk volledige besonderhede