Vir huiseienaars is KuierPlek die manier om hul SWEMBAD te VERHUUR aan bure en klub lede vir 'n paar uur se kuier of selfs kort swem sessies.

Word 'n Konsultant

Ervaar al voordele van 'n eie besigheid, gerugsteun deur 'n span met 'n klomp nuwe idees en planne om die mark van swembad verhuring te ontgin. 'n KuierPlek Konsultant is 'n persoon wat daarvan hou om met ander mense te gesels.

Verdien 'n vaste fooi en kommissie. Of dit nou vir ekstra kontant is of om 'n entrepreneur in jou eie reg te word.

Vir meer inligting- kontak ons

 Friends chat over coffee