Vir huiseienaars is KuierPlek die manier om hul SWEMBAD te VERHUUR aan bure en klub lede vir 'n paar uur se kuier of selfs kort swem sessies.

Bepalings & Voorwaardes

Persoonlike veiligheid

Op 'n enige aanlyn platform is persoonlike veiligheid altyd belangrik.

Ons verifieer Gaste & KuierPlek Eienaars se identiteit om misbruik van die stelsel en toegang tot privaat eiendom so veilig moontlik te maak.

Huisreëls

Elke KuierPlek eienaar stel eie huisreëls op waarbinne gaste onderneem om te hou. Oortreders word verban van die platform.

Ander reëls van gebruik

Die belangrikste ander voorwaardes & bepalings, sluit onder andere die volgende in:

  • Kuierplek bespreking word beperk tot 'n maksimum van 7 ure.
  • Tussen die ure van 08:00 en 22:00 daagliks.
  • Met jou klere aan (naaktheid word nie toegelaat).
  • Gaste moet hul eie swemhanddoeke voorsien
  • Kinders moet ten alle tye onder toesig wees van 'n verantwoordelike volwassene.