Vir huiseienaars is KuierPlek die manier om hul SWEMBAD te VERHUUR aan bure en klub lede vir 'n paar uur se kuier of selfs kort swem sessies.
Bespreek 'n kuierplek
*** Gaste: Besprekings vir geleenthede vanaf 1 September 2023 open binne-kort ***
Bespreek 'n swembad
- Minimum: 2 ure
- Bespreking van kuierplekke by privaat wonings, waarvan die meeste selfsorg kuierplekke is.
- Kuierplekke vir gebruik teen 'n tarief van R75 tot R500 per uur
Wat genoem word oor elke KuierPlek
- Die algemene huisreëls.
- Hoeveel mense maksimum kan kom en of kinders toegelaat word.
- Of rook toelaatbaar is en so ook die gebruik van alkoholiese drank op die perseel.
- Watter geriewe beskibaar.
- Opsionele ekstras wat bespreek kan word.
- Hoeveel parkeerplekke vir voertuie beskikbaar is.
- Enige spesiale reëlings.
- Besprekings word beperk tot 7 ure.
- Tussen die ure van 08:00 en 22:00 daagliks.
- Met jou klere aan (naaktheid word nie toegelaat).
- Bring eie swemhanddoeke
- Kinders moet ten alle tye onder toesig wees van 'n verantwoordelike volwassene.