Vanaf R75 per uur vir 2 persone
-
Bedfordview, Johannesburg 👪8 🚘2 ♿ 🥂
Gewone prys R 250.00Gewone prysEenheidsprys / -
Clubview, Centurion 👪12 🚘4 🥂 🤿
Gewone prys R 150.00Gewone prysEenheidsprys / -
Faerie Glen, Pretoria East 👪12 🚘5 🥂
Gewone prys R 350.00Gewone prysEenheidsprys / -
Fourways, Johannesburg 👪8 🚘3 🥂
Gewone prys R 390.00Gewone prysEenheidsprys / -
Irene, Centurion 👪20 🚘4 🥂 ♿
Gewone prys R 350.00Gewone prysEenheidsprys / -
Langebaan 👪26 🚘10
Gewone prys R 700.00Gewone prysEenheidsprys / -
Lemoenkloof, Paarl 👪10 🚘2 🥂
Gewone prys R 225.00Gewone prysEenheidsprys / -
Melodie, Hartbeespoort 👪30 🚘15 🥂 🎵 🛌🏾
Gewone prys R 480.00Gewone prysEenheidsprys / -
Midstream, Midrand 👪5 🚘1
Gewone prys R 220.00Gewone prysEenheidsprys / -
Umhlanga 👪5 🚘2 🥂
Gewone prys R 250.00Gewone prysEenheidsprys /
Swembad Eienaars - verhuur jou swembad per uur en maak iemand se dag.

Bespreek nou! Lente is om die draai. Ons amptelike opening is 1 September 2023.
-
Hou partytjie
Of dit 'n verjaarsdag of ander spesiale geleentheid is, om dit te met ander te deel, maak die herinneringe en gevoel van omgee en liefde tussen mekaar beter. Bespreek nou 'n plek.
-
Verras iemand
Beplanning van 'n verrassingspartytjie vereis geheime samesprekings agter die skerms. Is dit tyd om iemand of jou miskien jou ouers te verras? Dink datum, plek, tema ens.
-
Fliek of kuier op die water
'n Fliekaand langs 'n swembad of op die water kan 'n onvergeetlike kuierplek skep. Ontspan, gesels, en ervaar die warm weer. Onthou om popcorn te spring, is 'n moet.
-
Braai en kuier langs die vuur
Kuier by 'n kaggel of om die braaivleisvuur. Of is die 'n "kom ons braai" kompetisie wat jul beplan? Reel dit op 'n ander kuierplek as tuis, maar braai self soos jy daarvan hou!
-
Swem vir 'n uur of twee
Wil jy op jou eie gaan swem vir oefening of saam met die kinders, vriende of vriendinne, ons kan help om 'n privaat swemplek naby jou huis te kry. Of wil jul piekniek hou?
-
Gesels besigheid of drink koffie
Doen iets anders. Of dit nou is saam met jou span by die werk of "BNI chapter" is, 'n nuwe plek laat mens anders dink. 'n Informele atmosfeer kan help om die gesprek gemaklik te maak en vertroue te bou.


